Die Joodse Konfidensiële Lêers Nog Nooit Voorheen Gepubliseer Nie! Die Joodse Konfidensiële Lêers Nog Nooit Voorheen Gepubliseer Nie!

Die Joodse Konfidensiële Lêers Nog Nooit Voorheen Gepubliseer Nie‪!‬

    • £3.49
    • £3.49

Publisher Description

Hierdie is 'n splinternuwe boek met informasie wat nog nooit voorheen gepubliseer is nie.

Vir digene wat lief is vir die Joodse nasie en gesmag het om meer omtrent hulle geloof en leefwyse te weet, vir Christene wat lief is vir Jesus en meer van Sy Joodse wortels wil leer ...

Die verrassende onthullings in hierdie boek was vir lank vir die wêreld verborge en word nou vir die eerste keer ontbloot! 

Jy sal ontdek ...

Wat doen Jode op Kersdag?

Sal jy met my trou?  Hoe Jode 'n huweliksaansoek doen?

Waarom eet Jode nie McDonalds, KFC of Burger King nie?

Wat is in die Hebreeuse Bybel wat jy nie weet nie?

Hoekom het die Rabbis die letters van God se Heilige Naam verander?

Wat het die Jode met die woord Elohim gemaak?

Watter plaasvervangende naam gebruik die Jode instede van Yahveh?

Waarom skryf Jode nooit die woord "God" nie?

En baie ander verrassende onthullings.

GENRE
Religion & Spirituality
RELEASED
2020
28 October
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
21
Pages
PUBLISHER
Babelcube Inc.
SIZE
148.2
KB

More Books by Bernard Levine

Por que os judeus não aceitam Jesus como o Messias deles Por que os judeus não aceitam Jesus como o Messias deles
2021
Les secrets des Juifs... Les secrets des Juifs...
2020
Um Livro Cheio De Surpresas Maravilhosas e Emocionantes Um Livro Cheio De Surpresas Maravilhosas e Emocionantes
2017
The Best of Bernard Levine The Best of Bernard Levine
2017
Non dovreste conoscere i segreti degli ebrei Non dovreste conoscere i segreti degli ebrei
2016
La cosa migliore che si possa fare per la propria vita è pregare La cosa migliore che si possa fare per la propria vita è pregare
2021