Herfs Gedigte Herfs Gedigte

Herfs Gedigte

    • £5.99
    • £5.99

Publisher Description

Hierdie bundel bevat een-en-tagtig gedigte. Van baie ernstige, emosionele, diep geestelike tot lekker lawwe en tong-in-die-kies rympies, bied 'n wye verskydenheid om van te kies. Soekie skryf met soveel eerlike opregtheid oor alledaagse dinge van die lewe. Maar dit is die doodgewoon, normale dinge wat die gladheid van ons gang bepaal. Soekie se versgedagtes sal jou weer laat dink oor die groot invloed van die "geraas van buite", wat die "stilte van binne" kan oorweldig, as daardie stilte nie groot genoeg is nie. Alle gedigte oorspronklik deur Soekie Krog.

GENRE
Humour
RELEASED
2023
10 January
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
78
Pages
PUBLISHER
Soekie Sandra Krog
SIZE
337.6
KB