Mirre
Vywervrou Trilogie 2
-
- £11.99
Publisher Description
Hoe kan Mirre haar man - ’n befaamde huweliksberader - se loopbaan vernietig terwyl sy weet hy is die produk van ’n disfunksionele gesin? As sy ’n klag van huishoudelike geweld lê sal André haar nooit vergewe nie.