Vetplantfeetjies Vetplantfeetjies

Vetplantfeetjies

    • £5.99
    • £5.99

Publisher Description

Suider-Afrika het die rykste en uiteenlopendste groepering vetplante ter wêreld. Vetplantfeetjies is ’n versameling kinderryme en pragtige kunswerk oor inheemse vetplante wat ook feetjies is, in die styl van Fynbosfeetjies, die boek se suksesvolle voorganger. Antjie Krog en Ingrid de Kok het die verse geskryf, en Fiona Moodie het kunswerk in volkleur geskep. Soos in Fynbosfeetjies, kry die plantjies se wonderlike volksname lewe en word die weten­skaplike name ook aangedui in ’n boek wat gou ’n klassieke werk sal raak.

GENRE
Young Adult
RELEASED
2022
19 September
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
32
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SIZE
4
MB

More Books by Antjie Krog & Ingrid De Kok

Country Of My Skull Country Of My Skull
2010
Begging to Be Black Begging to Be Black
2012
A Change of Tongue A Change of Tongue
2012
Verweerskrif Verweerskrif
2011
Body Bereft Body Bereft
2011
Vetplant Fairies Vetplant Fairies
2022