Die Natuurlewe van Suider-Afrika Die Natuurlewe van Suider-Afrika

Die Natuurlewe van Suider-Afrika

    • 11,99 €
    • 11,99 €

Publisher Description

Hierdie veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al ’n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2,000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe. Elke hoofstuk het sy eie kleurkode om naslaan te vergemaklik en uitkenmerke in die beskrywings is in vetdruk. Elke hoofstuk is geskryf deur ’n kenner op sy gebied. Al die vernaamste plant- en diergroepe is ingesluit: Laer ongewerweldes, Spinnekoppe en ander spinagtiges, Insekte, Varswatervisse, Paddas, Reptiele, Voëls Soogdiere, Grasse, biesies, varings en swamme, Veldblomme, Bome

GENRE
Science & Nature
RELEASED
2017
6 February
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
336
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SIZE
223.1
MB

More Books by Vincent Carruthers

Cradle of Life Cradle of Life
2019
The Wildlife of Southern Africa The Wildlife of Southern Africa
2017
Fauna und Flora im südlichen Afrika Fauna und Flora im südlichen Afrika
2014
Sasol Eerste Veldgids tot Paddas van Suider Afrika Sasol Eerste Veldgids tot Paddas van Suider Afrika
2012
Sasol First Field Guide to Frogs of Southern Africa Sasol First Field Guide to Frogs of Southern Africa
2012