Die Resultaat van Britse Demokrasie in Suid-Afrika Die Resultaat van Britse Demokrasie in Suid-Afrika

Die Resultaat van Britse Demokrasie in Suid-Afrika

    • 3,49 €
    • 3,49 €

Publisher Description

Die woord 'demokrasie' stam van twee Griekse woorde, 'demos', wat beteken al die mense (the whole mob) in Engels en 'kratos', wat beteken mag of heerskappy (power or rule) in Engels. Eenvoudig gestel in 'n demokrasie word ons regeer deur die hordes (mob rule) in Engels. In 'n perfekte wêreld met perfekte burgers en strukture sal dit perfek werk. Ongelukkig is die werklikheid vêr van perfekte omstandighede verwyder.
In hierdie boek probeer Bertus baie hard om die inherente swakhede van 'n demokratiese stelsel uit te wys. Hy het veral 'n kleintjie dood aan die Britse vorm van demokrasie (mob rule), wat ontwerp was vir manipulasie deur die adelstand.
Op skool is demokrasie en kapitalisme aan ons voorgehou as die beste vorm van regering wat daar is. In sy suiwerste vorm was dit dalk so maar die voorbeeld wat vir ons gegee was, was kapitalisties maar beslis nie die Engelse tipe demokrasie nie. Die stigters van die Verenigde State van Amerika, het hulle regering op die republikeinse stelsel gebaseer, met 'n gepaardgaande grondwet wat streng verskans was. Die Amerikaners, net soos die Boere in Suid Afrika, het uit Europa gevlug as gevolg van die Katolieke Kerk wat hulle vervolg het. Hulle het op die harde manier geleer dat die regerings en die elite nie hulle belange op die hart dra nie.

GENRE
Politics & Current Affairs
RELEASED
2022
13 September
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
253
Pages
PUBLISHER
Kameeldoring Boeke
SIZE
3.3
MB

More Books by B.K. de Beer

Agter die Magalies, Deel 3: Rampe en Skade Agter die Magalies, Deel 3: Rampe en Skade
2022
Agter die Magalies, Deel 2: Die Mense van die Krokodilriviervallei Agter die Magalies, Deel 2: Die Mense van die Krokodilriviervallei
2016
Hartbeespoortdam Hartbeespoortdam
2013
Agter die Magalies, Deel 1: Oorsig Agter die Magalies, Deel 1: Oorsig
2013