Pieter Bring Haar Terug Pieter Bring Haar Terug

Pieter Bring Haar Terug

    • 2,49 €
    • 2,49 €

Publisher Description

'n Ou Kaapse verhaal.
Na Santie se man sterf moet sy hul drie kinders alleen grootmaak as weduwee. Pieter Verloor sy vrou en dogter aan die groot griep en koors en leef alleen as swerweling op soek na 'n nuwe tuiste.
Pieter red die lewe van Santie se dogtertjie toe sy by haar oupa kuier en Santie sien die bebloede verbande en sien hom aan as 'n rondloper. Sy jaag hom weg.
Wanneer Santie hom weer onregverdig verneder vat hy die pad en sy besef sy het hom, haar aanstaande buurman, onregverdig behandel. Sy kan hom nie om verskoning vra nie want hy is weg.
Wanneer haar dogter ontvoer word, vra sy hom om hulp.
Nota:
Hierdie boek is interaktief. U, as leser, kan met die kies van 'n skakel die keuse uitoefen om die Erotiese Weergawe (seks word beskryf) te lees of om die Romantiese Weergawe (Seks word nie beskryf nie) te lees. Volg net die instruksies ten opsigte van die weergawe wat u kies om te lees.

GENRE
Romance
RELEASED
2016
29 May
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
314
Pages
PUBLISHER
Johan Crous
SIZE
583.3
KB

More Books by Johan Crous

Farao se Seun Farao se Seun
2021
Lekkerlees 2 Lekkerlees 2
2021
Lekkerlees 1 Lekkerlees 1
2020
Farao Se Soektog (Skoon Weergawe) Farao Se Soektog (Skoon Weergawe)
2019
Farao Se Soektog Farao Se Soektog
2019
René René
2018