Watter Slang is dit? Watter Slang is dit?

Watter Slang is dit‪?‬

    • 8,99 €
    • 8,99 €

Publisher Description

Watter Slang is dit? is ’n maklike inleiding wat die beginner sal help om slange uit te ken. Slange van die streek word volgens familietrekke, gemeenskaplike gedrag of voorkoms gegroepeer, en die leser word aangemoedig om die kenmerke van die groep te herken voordat op individuele spesies gefokus word. Kassies met interessante feite vul die teks aan en treffende kleurfoto’s illustreer die kenmerke van slange in elke groep. ’n Insiggewende inleiding dek die algemene gedrag en habitats van Suider-Afrika se slange en gee wenke oor waar en hoe om hulle op te spoor. Die verskillende gifsoorte word bespreek, asook basiese noodhulpmaatreëls vir die behandeling van slagoffers van slangbyt.

GENRE
Science & Nature
RELEASED
2017
30 March
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
96
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SIZE
89.5
MB

More Books by Johan Marais

Snakes & Snakebite in Southern Africa Snakes & Snakebite in Southern Africa
2024
’n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika ’n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika
2022
A complete guide to the snakes of Southern Africa A complete guide to the snakes of Southern Africa
2022
Kids’ snakes of Southern Africa Kids’ snakes of Southern Africa
2018
Kinders se slange van Suider-Afrika Kinders se slange van Suider-Afrika
2018
Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika
2015