Houtwerk vir almal Houtwerk vir almal

Houtwerk vir almal

    • €8.99
    • €8.99

Publisher Description

Houtwerk vir almal sal jou inspireer om praktiese, stylvolle meubels vir jou huis te skep. Hierdie omvattende en kreatiewe boek is ideaal vir die koffietafel of die werkwinkel en bevat 13 projekte wat jou naweke in gesinstyd propvol pret sal omskep! Leer die basiese tegnieke van houtwerk en maak iets nuttigs waarop jy sal trots wees. Elke hoofstuk is propvol foto’s en illustrasies, asook die agtergrond tot die projek en ’n lys materiaal en gereedskap wat jy nodig het. Die aanwysings is duidelik en maklik om te volg. Daar is ook wenke wat jou sal help om tyd te spaar. Die ‘Gereedskap en tegnieke’-afdeling voorsien jou met praktiese insig oor houtwerk en gereedskap voordat jy jou eerste projek aanpak. Maak ’n speelgoedkis of staantrap as eerste projek binne ’n paar uur! Voltooi die rakke in die babakamer voordat die kleinding kom of maak ’n bed voordat die krip te klein raak. Omskep jou tuin met ’n stewige bankie in ’n skadukol of skep ’n splinternuwe speel-area met die Wendy-huis. Jy kan selfs jou eie werkbank bou as jy spasie vir jou gereedskap benodig

GENRE
Lifestyle & Home
RELEASED
2014
3 October
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
160
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SIZE
49.3
MB

More Books by Peter Alkema