Jagters van Zarsjata Jagters van Zarsjata
    • €6.49

Publisher Description

JAGTERS VAN ZARSJATA - OERWOUDVALK REEKS

Die Oerwoudvalk of ook beter bekend as die Valk, is net gewapen met 'n pyl en boog, jagmes en lendekleed van luiperdvel.  Hy deurkruis hy die digte woude van die Kongo en beleef die een opwindende avontuur na die volgende.

In hierdie vierde verhaal van die Oerwoudvalk reeks is die Valk en 'n geselskap blankes, wat hy probeer red het in die derde verhaal, steeds in die Oervallei.  Die rede is omdat hulle op soek is na Mimi Loloberg, eertydse rolprentster, wat hulle vermoed deur die Sjaloks van Zarsjata ontvoer is.  Intussen daag daar 'n bende rampokkers in 'n helikopter uit die buitewêreld op, want hulle het nuus gekry oor blink klippies wat blykbaar volop is in hierdie tropiese Oervallei.  

Asof dit nie reeds erg genoeg is nie, moet die Valk ook nog probeer om vir Mimi Loloberg uit die hande van die Sjaloks te probeer red en weer vrede te probeer skep tussen al die oerstamme in die Oervallei.  In die proses moet die Valk kragte meet met een van die oervallei se kragtigste oermanne en ook ontsnap van 'n reuse oerdier se verwoede stormloop en dit is maar net van die Valk se opwindende avonture in die verlore Oervallei.

GENRE
Fiction & Literature
RELEASED
2021
4 November
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
130
Pages
PUBLISHER
Pieter Haasbroek
SIZE
1.4
MB

More Books by A.P. Du Plessis & Pieter Haasbroek

Goudstad van Skeba Goudstad van Skeba
2021
Die Seekat Die Seekat
2021
Oervallei Oervallei
2021
Die Luiperdbende Die Luiperdbende
2018
Rewolusie in die Oerwoud Rewolusie in die Oerwoud
2021
Land van die Vampiere Land van die Vampiere
2021

Other Books in This Series

Die Luiperdbende Die Luiperdbende
2018
Rewolusie in die Oerwoud Rewolusie in die Oerwoud
2021
Land van die Vampiere Land van die Vampiere
2021
Goudstad van Skeba Goudstad van Skeba
2021
Die Seekat Die Seekat
2021
Oervallei Oervallei
2021