Afvoer Afvoer

Afvoer

    • ¥150
    • ¥150

発行者による作品情報

Moeg en teleurgesteld oor die lewe probeer Janne om in die bad te ontspan. Een-en-veertig jaar. Wonend in ‘n klein woonstelletjie. Verlate deur haar vrien. Die bliksem. Haar bene is slap, daar is te veel grys in haar hare. Om nie van die plooi op haar gesig te praat nie. Te oud om nog kinders te kon hê. Wat als gegee sou word om die horlosie te kon terug draai. Om die lewe ‘n ander wending te laan neem. Soms , net soms kom wense waar. Sien jy die stortputjie, waardeur die water in die afvoer kolk?  Konsentreer jy op die beweging van die water. Gee jouself voor en laat jouself meevoer na die badkamers van jou verlede.  Maar pasop vir wat jy doen. Jou keuses kan verreikende gevolge hê.

ジャンル
ミステリー/スリラー
発売日
2017年
11月21日
言語
AF
アフリカーンス語
ページ数
31
ページ
発行者
Edward Hendriks
販売元
Draft2Digital, LLC
サイズ
135.8
KB
Afvoer Afvoer
2015年
Snapped! Snapped!
2026年
Paradox Paradox
2026年
De laatste les De laatste les
2025年
Spiegelbeeld Spiegelbeeld
2025年
Het Blauwe Huis Het Blauwe Huis
2025年