Asiatiese Kortverhale Asiatiese Kortverhale

Asiatiese Kortverhale

Kortverhale Met Of Rondom Asiatiese Mense Of Plekke

Owen Jones その他
    • ¥700

発行者による作品情報

Asiatiese Kort Verhale deur Verskeie OuteursAsiatiese Kort Verhale, deur nege outeurs, het elk ‘n Asiaat of speel af in Asië as hoof agtergrond.Asiatiese Kort Verhale het gebeur as gevolg van ‘n reeks gebeure een naweek in Mei 2015. ‘n Vriend het my vertel dat hy verskeie kort stories met Asië as agtergrond het, ek het genoem dat ek ook ‘n paar stories het, nog ‘n vriend het my ‘n epos gestuur dat hy ‘n kort verhaal oor Pattaya wil skryf, en een van my Thai niggies het vir my haar nuutste foto gestuur, die een op die voorblad van die bundel.Dit was asof iemand iets vir my probeer vertel het, of ‘n klomp het in elk geval.Die negentien stories deur nege outeurs in hierdie bundel was almal in een maand na my gestuur, maar verskil net soveel soos hulle outeurs. Die stipulasie was dat Asië of ‘n Asiaat moes sterk na vore kom in die storie. Ons het stories met Kambodja, Sjina, Laos, Maleisië, Pakistan, Thailand, die VSA en Vietnam. Sommige van hierdie outeurs is wel bekende skrywers, sommiges beter bekend in ander sfere, sommiges het al voorheen heelwat geskryf en is gepubliseer in die tradisionele sin, ander reis die Indiese Publisering pad en vir nog ander is dit die heel eerste keer wat jy hul stories sien in enige druk vorm.Jy kan meer lees oor elkeen van die outeurs op die verskeie webwerwe wat gegee word na elke storie. Ek beveel aan dat u die webwerwe besoek want wat jy meer kan uitvind oor die outeurs sal jou dalk verras, dit waarborg ek jou.Laastens, my dank gaan uit aan al die outeurs wat hierdie boek moontlik gemaak het, ons hoop jy geniet dit en gee elke skrywer jou terugvoer oor hulle stories of skryf aan my by die publiseerder oor die boek as geheel.

PUBLISHER: TEKTIME

ジャンル
小説/文学
発売日
2024年
6月6日
言語
AF
アフリカーンス語
ページ数
199
ページ
発行者
Tektime
販売元
StreetLib Srl
サイズ
338.6
KB
安文之夜 安文之夜
2024年
Kỹ Năng Giao Tiếp Và Đối Nhân Xử Thế Kỹ Năng Giao Tiếp Và Đối Nhân Xử Thế
2024年
Fotografia Digitală Fotografia Digitală
2024年
Asian Shorts Asian Shorts
2022年
Segredos do Marketing na Internet Segredos do Marketing na Internet
2021年
Forex Trading Forex Trading
2022年