Die hemel verander alles Die hemel verander alles

Die hemel verander alles

    • ¥880
    • ¥880

発行者による作品情報

In DIE HEMEL VERANDER ALLES sien lesers in 42 inspirerende oordenkingshoofstukke hoe Todd en Sonja Burpo se lewens verander het nadat hulle seuntjie Colton hemel toe is tydens ’n ernstige operasie. 

      Deur persoonlike en ander mense se verhale wys hulle hoe geloof in die werklikheid van die hemel ons hier op aarde help om teëspoed te hanteer, soos die verlies van ’n geliefde, die afsterwe van ’n kind, miskrame en selfs aborsie.

     Elke oordenkingshoofstuk sluit af met ’n teksvers en ’n samevattende gedagte of nadink-vraag. Daar is ook ’n gebed van Colton aan die einde van die boek.

     DIE HEMEL VERANDER ALLES is ’n kragtige boek wat lesers wys dat God se wonderlike geskenk van die hemel werklik alles verander.

ジャンル
宗教/スピリチュアル
発売日
2013年
7月31日
言語
AF
アフリカーンス語
ページ数
216
ページ
発行者
Christelike Uitgewersmaatskappy
販売元
The Halo Group Pty Ltd
サイズ
447.9
KB
a Heaven is for Real Deluxe Edition a Heaven is for Real Deluxe Edition
2011年
Heaven is for Real Movie Edition Heaven is for Real Movie Edition
2014年
O Céu Muda Tudo O Céu Muda Tudo
2013年
El cielo es real El cielo es real
2011年
God Is for Real God Is for Real
2025年
Heaven Changes Everything Heaven Changes Everything
2015年