Liglopers Liglopers

Liglopers

Die aangrypende verhaal van Andries Hendrik Potgieter se reis uit die duisternis na die Lig

Maretha Maartens その他
    • ¥800
    • ¥800

発行者による作品情報

Hy het van kleins af gewéét dat hy anders is. Sy ma het geglo hy is maar net ’n alleenkind, hierdie agter-agterkleinseun en naamgenoot van die Voortrekkerleier Andries Hendrik Potgieter.

     Andries Hendrik het al hoe meer gevoel dat niemand hom verstaan nie. En só het hy sy rug gedraai op sy ouers én op God. Hy het vasgevang geraak in ’n dwelmhel. 

     Met LIGLOPERS vertel gewilde outeur Maretha Maartens op deernisvolle wyse die aangrypende ware verhaal van Andries Hendrik Potgieter en hoe hy ná ’n lewe van dwelms, rehabilitasie en verkeerde keuses sy geesgenoot, Sya van der Walt, gevind het en God opnuut ontdek het. 

     Vandag leef Andries Hendrik sy passie uit om hoop en entoesiasme in die harte van jongmense in Suid-Afrika te laat opvlam.

ジャンル
宗教/スピリチュアル
発売日
2012年
3月22日
言語
AF
アフリカーンス語
ページ数
160
ページ
発行者
Christelike Uitgewersmaatskappy
販売元
The Halo Group Pty Ltd
サイズ
791.3
KB
Hanna Hanna
2018年
Ek droom van 'n droom Ek droom van 'n droom
2012年
Way Better Than Popcorn Way Better Than Popcorn
2013年