Stemme Stemme

Stemme

    • ¥350
    • ¥350

発行者による作品情報

Die dorpie van Oakwell is verlate en onder kwarentein geplaas deur die regering. die nagmerrie lyk asof dit uiteindelik verby is. Maar die geeste van Oakwell is nie van plan om te gaan rus nie.

Toe Emma Barett, met die gruwels wat sy gedurende die slagting by Hope Hotel nog vars in haar gehue, die band tussen Isaac Samson en 'n manier om die Oakwell vervloeking vir ewig te stop ontdek, moet sy werk teen tyd, nie net om die seun op te spoor nie, maar hom oortuig om haar te help om 'n einde te maak aan die gruwels wat hulle almal se lewens omver gegooi het, te maak.

In hierdie finale hoofstuk van die Whisper trilogie, sal opofferings gemaak moet word, onmoontlike besluite geneem word en lewens op die spel geplaas word in die finale geveg tussen goed en kwaad, wat afspeel in die gebreekte oorblyfsels van die dorp.

ジャンル
小説/文学
発売日
2017年
8月30日
言語
AF
アフリカーンス語
ページ数
327
ページ
発行者
Babelcube Inc.
販売元
Draft2Digital, LLC
サイズ
451.8
KB
Masters of Midnight Masters of Midnight
2019年
Cuentos de Terror. Volumen Uno Cuentos de Terror. Volumen Uno
2018年
Carne. Version Extendida. Carne. Version Extendida.
2018年
El lugar oscuro El lugar oscuro
2018年
Echoes Echoes
2017年
Qualcosa nel buio Qualcosa nel buio
2018年