Die is Islām Die is Islām

Die is Islām

Publisher Description

Is dit nie belangrik dat jy die prentjie meer duidelik sien oor die mees omstrede godsdiens in die media rondom jou nie? 


Is dit nie die moeite werd om vir `n oomblik te reflekteer oor een van die wêreld se mees verspreide godsdiense volgens wêreldstatistiek nie?En self meer uit te vind nie?


Vind jy dit nie lekker om die kulture en filosofieë van ander, in verband met lewe, godsdiens en die heelal rondom ons te ontdek nie?

Gee jy jouself die geleentheid om gedokumenteerde inligting oor die godsdiens van Islām uit sy bronne te vind, en skep dan jou eie gevolgtrekkings volgens jou eie logika nadat jy aansoek gedoen het.

As jy enigiets belangrik of interessant vind, sal hierdie boek jou help in jou soektog

  • GENRE
    Religion & Spirituality
    RELEASED
    2019
    22 December
    LANGUAGE
    AF
    Afrikaans
    LENGTH
    122
    Pages
    PUBLISHER
    Modern Guide
    SIZE
    7.5
    MB

    More Books by Fahd Salem Bahammam

    La nourriture et les vêtements en Islam La nourriture et les vêtements en Islam
    2013
    La prière du musulman La prière du musulman
    2013
    Das Fasten im Islam Das Fasten im Islam
    2013
    Le jeûne dans l’Islam Le jeûne dans l’Islam
    2014
    Das Gebet des Muslims Das Gebet des Muslims
    2013
    Essen und Kleidung im Islam Essen und Kleidung im Islam
    2013