Haasjag. Haasjag.

Haasjag‪.‬

Literator: Journal of Literary Criticism, comparative linguistics and literary studies 2005, Nov, 26, 3

    • 2,99 €
    • 2,99 €

Publisher Description

Die honde word stewig een hulle leibande vasgehou en ons fluister as ons met mekaar wil preet wanneer ons met donkermaan die veld in stap om die hase te gaan soek wet groot skede op die boer se plaas aanrig Dit is die begin van die plantseisoen, maar vanneg trek 'n koel luggie wat ons gou aan die lyf voel. Die opwinding van die jeg pois egter deur die are en ons vergeet van die hoendervel aan die kaal arms en bobene. Elke jaar sodra die mielies begin opkom, word hase gejag en 'n plaasseun soos ek ken vroeg al die fyner kunsies van die sport. Wat die skut egter nooit weet wanneer hy op 'n haas aanle nie, is die spesifieke soort haas wet hy op daardie oomblik in die visier het. In die donker mik hy ha 'n blink oog 'n ent voor hom en weet nie of dit 'n gat- of 'n grashaas is nie, dit wil se die regte kwaaddoener wet die mielies uitgrawe, of die haas wet niemand onder die son ooit enige skade aandoen nie. 'n Grashaas het 'n klein wit kolletjie op die voorkop en vreet uitsluitlik gras en uintjies en sal nooit sy bek aan 'n mielie sit nie. Maar 'n gathaas is 'n ander kalant: hy is versot op jong mielies en as jy jou een more kom kry, het hy in die nag 'n hele klomp mielies streep-streep uitgegrawe.

GENRE
Professional & Technical
RELEASED
2005
1 November
LANGUAGE
EN
English
LENGTH
9
Pages
PUBLISHER
Literator Society of South Africa
SIZE
174
KB

More Books by comparative linguistics and literary studies Literator: Journal of Literary Criticism

"Confessing out the Soul to Conform to the Rhythm of Thought": A Reading of Allen Ginsberg's Beat Poetry/"Confessing out the Soul to Conform to the Rhythm of Thought": 'N Interpretasie van Allen Ginsberg Se Beatpoesie. "Confessing out the Soul to Conform to the Rhythm of Thought": A Reading of Allen Ginsberg's Beat Poetry/"Confessing out the Soul to Conform to the Rhythm of Thought": 'N Interpretasie van Allen Ginsberg Se Beatpoesie.
2007
The Mnemonic Oral Tradition with Special Reference to the Management and Expression of Conflict in Zulu-Speaking Communities/die Mnemoniese Orale Tradisie Met Spesifieke Verwysing Na die Bestuur en Uitdrukking van Konflik in Zulu-Sprekende Gemeenskappe (Report) The Mnemonic Oral Tradition with Special Reference to the Management and Expression of Conflict in Zulu-Speaking Communities/die Mnemoniese Orale Tradisie Met Spesifieke Verwysing Na die Bestuur en Uitdrukking van Konflik in Zulu-Sprekende Gemeenskappe (Report)
2007
Practice-Based Research: Tracking Creative Creatures in a Research Context/Praktykgebaseerde Navorsing: Op die Spoor van Kreatiewe Kreature in 'N Navorsingskonteks (Essay) Practice-Based Research: Tracking Creative Creatures in a Research Context/Praktykgebaseerde Navorsing: Op die Spoor van Kreatiewe Kreature in 'N Navorsingskonteks (Essay)
2009
An Overview of the Etsatrans Machine Translation System: Compilation of an Administrative Domain/'N Oorsig van die Etsatrans-Masjienvertalingstelsel: Die Samestelling van 'N Administratiewe Domein (Report) An Overview of the Etsatrans Machine Translation System: Compilation of an Administrative Domain/'N Oorsig van die Etsatrans-Masjienvertalingstelsel: Die Samestelling van 'N Administratiewe Domein (Report)
2008
A Study of Identity in Post-Apartheid South African English Literature (1): the Pickup by Nadine Gordimer/'N Ondersoek van Identiteit in die Suid-Afrikaanse Engelse Letterkunde Na Apartheid: The Pickup van Nadine Gordimer (Report) A Study of Identity in Post-Apartheid South African English Literature (1): the Pickup by Nadine Gordimer/'N Ondersoek van Identiteit in die Suid-Afrikaanse Engelse Letterkunde Na Apartheid: The Pickup van Nadine Gordimer (Report)
2005
"Poetic Adventures": On the Relation Between Narrative Structures and Poetic Elements in Two Dutch Long Poems/"Poetische Avonturen": Over de Verhouding Tussen Narratieve Structuren en Poetische Aspecten in Twee Lange Gedichten. "Poetic Adventures": On the Relation Between Narrative Structures and Poetic Elements in Two Dutch Long Poems/"Poetische Avonturen": Over de Verhouding Tussen Narratieve Structuren en Poetische Aspecten in Twee Lange Gedichten.
2010