Vereistes vir 'n trouman Vereistes vir 'n trouman

Vereistes vir 'n trouman

    • 3,99 €
    • 3,99 €

Publisher Description

Vandat Emily kan onthou, droom sy oor haar troudag: die ring, die rok, die onthaal, die blomme. Sy het ook 'n lysie met die presiese vereistes vir haar trouman gemaak. En Ryno Henning, hoe knieeknakkend sexy hy ook al mag wees, voldoen nie aan 'n enkele een van hierdie vereistes nie. Die stomende drome wat sy snags oor hom droom, sal dus net by drome bly. Ryno het 'n oog vir 'n mooi vrou en Emily is een van die mooistes wat hy nog gesien het, maar hy weet hy kan nie vir haar gee wat sy wil he nie. Trou en kinders kry is nie deel van sy toekomsplanne nie. Dan, op 'n dag, hou Emily in die gietende reen stil om 'n hond te red en kry nie haar motor weer aan die gang nie. Dis Ryno wat tot haar redding kom. Sal haar troumanlysie en sy planne in hul pad bly staan of sal die vonk tussen hulle die oorhand kry?

GENRE
Romance
RELEASED
2024
1 March
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
192
Pages
PUBLISHER
LAPA Publishers
SIZE
1.2
MB

More Books by Elsa Winckler

Alan Alan
2024
Engele in Kosmoslaan Engele in Kosmoslaan
2024
Merry Christmas, Montana Merry Christmas, Montana
2023
A Match Made in Montana A Match Made in Montana
2023
Adoring Stacey Adoring Stacey
2023
Loving Brooke Loving Brooke
2022