Staatsrotte Staatsrotte

Staatsrotte

    • 6,99 €
    • 6,99 €

Publisher Description

Gaan vind die skurk wat in meisies handel dryf. Dís agent Vicki Kahn se eerste missie, noudat sy vir die Agentskap vir Staatsveiligheid werk. Die feit dat die skurk ’n topmodel en ’n eksmeisie van die president se seun is, maak dinge moeiliker. Op Schiphol-lughawe digby Amsterdam glip die model deur Vicki se vingers en hierna, in Berlyn, vind Vicki haar kontakpersoon op sy kombuisvloer met ’n koeël in die kop. Maak dat jy wegkom, sê Vicki se gesonde verstand.

Intussen ondersoek Fish Pescado die aanval op ’n rebelleleier van die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Die leier is platgetrek op die trappies van die St. Georgekatedraal in Kaapstad. Fish die surfer, die privaatspeurder en Vicki Kahn se hart se punt. Fish se saak gaan draai by niemand anders nie as Suid-Afrika se president. Fish word gewaarsku: Moenie krap nie, gaan surf en vat jou meisie Vicki Kahn saam – voor dinge warm raak.

Geheime, verskuilde agendas, kommunistiese komplotte. Vicki en Fish is in ’n maalkolk.

GENRE
Crime & Thrillers
RELEASED
2016
1 October
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
392
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
PROVIDER INFO
Random House Struik Pty Ltd
SIZE
1
MB
Die Schakalin Die Schakalin
2026
Rabbit Hole Rabbit Hole
2024
Hitman Hitman
2024
Payback Payback
2011
Black Heart Black Heart
2011
Killer Country Killer Country
2011