Weber Braaibybel Weber Braaibybel

Weber Braaibybel

    • 9,99 €
    • 9,99 €

Publisher Description

Weber Braaibybel is ’n alles-in-een-gids meesterklas oor elke aspek van die gewilde ketelbraai. Of jy nou met gas of houtskool kook, sal hierdie omvattende gids alles dek wat die ywerige eienaar van ’n ketelbraai behoort te weet. Leer hoe om die perfekte steak of ribbetjies gaar te maak, om ’n lamsbeen oop te vlek, om hoenderboudjies en -vlerkies te braai sonder om dit te verbrand, en hoe om ’n kalkoen te berook. Daar is wenke en goeie idees wat die geheime van ’n suksesvolle braai sal onthul, terwyl hoofstukke oor marinades, geurmiddels en souse jou sal inspireer om jou eie kenmerkende smake saam te stel. Van sosaties, tjops en burgers tot meer ingewikkelde spitbraaie, geroosterde groente, pizza oor die kole en piesang-s’mores, is hierdie boek propvol resepte vir braai regdeur die jaar. As braai deel is van jou leefstyl en jy jou buitemuurse kookvernuf wil verbeter, hoef jy nie verder as Weber Braaibybel te soek nie!

GENRE
Food & Drink
RELEASED
2014
30 September
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
320
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
PROVIDER INFO
Random House Struik Pty Ltd
SIZE
89.3
MB
La Nouvelle Bible Weber du barbecue La Nouvelle Bible Weber du barbecue
2019
Weber's Grillbibel Vol. 2 Weber's Grillbibel Vol. 2
2019
Weber's Feierabend-Grillen Weber's Feierabend-Grillen
2018
Weber's Streetfood aus aller Welt Weber's Streetfood aus aller Welt
2018
Weber Chicken: Best Recipes for Your Braai Weber Chicken: Best Recipes for Your Braai
2015
Weber Braai Bible Weber Braai Bible
2014