Bevange Bevange

Bevange

    • $109.00
    • $109.00

Descripción editorial

Bevange volgens HAT is oormeester; van groot vrees bevange te wees…Nou ja, in hierdie versameling speur- en misdaadstories is daar dikwels situasies waar die verhaalkarakters, en soms selfs die leser, in oomblikke van bevanging verkeer. Dié oomblikke dui egter nie altyd noodwendig op oomblikke van groot vrees nie, want partykeer is dit bloot hilariteit wat jou oormeester.

Maar moenie te gerus wees nie, want daar is genoeg donker oomblikke om jou onrustig na die skadu’s om jou te laat kyk of jou ore te spits vir daardie onbekende, sagte geritsel…

GÉNERO
Misterio y suspenso
PUBLICADO
2017
14 de febrero
IDIOMA
AF
Afrikáans
EXTENSIÓN
169
Páginas
EDITORIAL
Lindeque de Beer
VENDEDOR
Draft2Digital, LLC
TAMAÑO
357.2
KB

Más libros de Lindeque de Beer