Padlangs Padlangs

Padlangs

    • USD 1.99
    • USD 1.99

Descripción editorial

Ek het hierdie digbundel spesiaal vir jou saamgestel en is gebaseer op die vreugde sowel as die hartseer van mense soos ek en jy. ’n Groot aantal gedigte dra ’n unieke boodskap wat op die werklikheid gebaseer is.
PADLANGS spreek tot in jou hart, jou siel. Hierin sal jy iets vind wat betrekking het tot jou eie emosies. My keuse van gedigte wat ek vir jou gekies het, sal jou opnuut laat besef, jy worstel nie alleen nie, ons huil dieselfde trane en lag ook dieselfde lag.
As Christenkind het ek ’n groot begeerte om ’n paar van my Christelike gedigte ook met jou te deel. Die gelowige se paaie is nie altyd gelyk nie en net gebed en geloof kan ons oor die struikelblokke help. Mag hierdie oopoë gebed gedigte ook jou guns geniet en jou inspireer.
Ek beveel my bundel sterk aan as jy wil deel in ’n moderne lewe se werklike hartroerende lewenservarings met ander se verhale as riglyn, wat my pad gekruis het.

GÉNERO
Ficción y literatura
PUBLICADO
2013
26 de diciembre
IDIOMA
AF
Afrikáans
EXTENSIÓN
63
Páginas
EDITORIAL
Kameeldoring Boeke
VENTAS
Draft2Digital, LLC
TAMAÑO
1.4
MB