Sabbatsreis Sabbatsreis

Sabbatsreis

    • USD 1.99
    • USD 1.99

Descripción editorial

Dit gaan oor die dag tot dag gebeure in elkeen se lewe en wat elkeen in die algemeen in gemeen het, selfs Bybelse figure en wat ons deur hulle lewenswandel kan leer, daarom se die skrifte om hul te volg en uit hulle foute te leer. So moet elkeen die tog onderneem om deel van die volk van God te word anders het ons geen erfdeel aan die belofte nie. Al meer word in die nuus op radio en op televisie melding gemaak van mense wat op 'n sabbatsreis wil gaan en gepaard gaande hiermee ook genoem dat hul in afsondering gaan leef om hul lewe uit te sorteer. Met al die probleme wat mense deesdae ondervind op alle vlakke van die samelewing soek al meer mense weer op nuut na 'n plek waar hulle weer die stilte kan beleef.

GÉNERO
Religión y espiritualidad
PUBLICADO
2012
4 de abril
IDIOMA
AF
Afrikáans
EXTENSIÓN
128
Páginas
EDITORIAL
Richard Barnard
VENTAS
Draft2Digital, LLC
TAMAÑO
182.6
KB

Más libros de Richard Barnard

Dieblominniboom Dieblominniboom
2012
Norbury's Confession Norbury's Confession
2011