Doodsbleek Doodsbleek

Doodsbleek

    • € 9,99
    • € 9,99

Beschrijving uitgever

In Die bleek oortreder moet die gesoute speurder Bernie Günther 'n reeksmoordenaar vastrek wat paniek regoor Berlyn saai.
Dit is 1938 en Duitsland wag angstig op die bevindinge van die München-konferensie. Onsekerheid hang in die lug: Hitler kan Europa dalk in 'n oorlog dompel. Vir Bernie is daar egter belangriker sake wat aandag verg. Hy ondersoek twee sake waar afpersing betrokke is: die een betrek 'n ryk weduwee, en die ander, homself.
Terselfdertyd het dit op die lappe gekom dat die Kripo – Berlyn se misdaadpolisie – 'n onskuldige J**d gearresteer het vir die reeks wrede moorde in die stad. En hoewel die Kripo dié keer alles sal doen om die regte moordenaar vas te trek, is hulle weereens nie verhewe bo afpersing en manipulasie nie. Omdat Bernie onlangs aangestel is as Kripo-kommissar, moet hy die raaisel oplos – 'n ondersoek wat hom uiteindelik aan die heel donkerste kant van die menslike psige blootstel.
Hierdie vertaling van The Pale Criminal is die tweede boek in Philip Kerr se Berlin Noir-trilogie, nou vir die eerste keer beskikbaar in Afrikaans. Die vertaling van die derde boek in die reeks, A German Requiem, verskyn in 2019.

GENRE
Detectives en thrillers
UITGEGEVEN
2019
15 maart
TAAL
AF
Afrikaans
LENGTE
304
Pagina's
UITGEVER
Jonathan Ball
PROVIDER INFO
Faber and Faber
GROOTTE
1,8
MB
Berlijnse trilogie Berlijnse trilogie
2013
Pruisisch blauw Pruisisch blauw
2017
Metropolis Metropolis
2019
De een van de ander De een van de ander
2012
Een stille vlam Een stille vlam
2011
De vrouw van Zagreb De vrouw van Zagreb
2015