Fluit, Doringboom!
Beschrijving uitgever
’n Klein, kwaai doringboompie staan op die vlaktes en wonder: hoekom het ek nie maatjies nie? En toe gebeur iets wat ’n vuurwarm vriendskap moontlik maak.