Haasjag. Haasjag.

Haasjag‪.‬

Literator: Journal of Literary Criticism, comparative linguistics and literary studies 2005, Nov, 26, 3

    • € 2,99
    • € 2,99

Beschrijving uitgever

Die honde word stewig een hulle leibande vasgehou en ons fluister as ons met mekaar wil preet wanneer ons met donkermaan die veld in stap om die hase te gaan soek wet groot skede op die boer se plaas aanrig Dit is die begin van die plantseisoen, maar vanneg trek 'n koel luggie wat ons gou aan die lyf voel. Die opwinding van die jeg pois egter deur die are en ons vergeet van die hoendervel aan die kaal arms en bobene. Elke jaar sodra die mielies begin opkom, word hase gejag en 'n plaasseun soos ek ken vroeg al die fyner kunsies van die sport. Wat die skut egter nooit weet wanneer hy op 'n haas aanle nie, is die spesifieke soort haas wet hy op daardie oomblik in die visier het. In die donker mik hy ha 'n blink oog 'n ent voor hom en weet nie of dit 'n gat- of 'n grashaas is nie, dit wil se die regte kwaaddoener wet die mielies uitgrawe, of die haas wet niemand onder die son ooit enige skade aandoen nie. 'n Grashaas het 'n klein wit kolletjie op die voorkop en vreet uitsluitlik gras en uintjies en sal nooit sy bek aan 'n mielie sit nie. Maar 'n gathaas is 'n ander kalant: hy is versot op jong mielies en as jy jou een more kom kry, het hy in die nag 'n hele klomp mielies streep-streep uitgegrawe.

GENRE
Professioneel en technisch
UITGEGEVEN
2005
1 november
TAAL
EN
Engels
LENGTE
9
Pagina's
UITGEVER
Literator Society of South Africa
GROOTTE
174
kB

Meer boeken van comparative linguistics and literary studies Literator: Journal of Literary Criticism

Mirror Images in the Work of Ingrid Jonker and Sylvia Plath/ Spieelbeelde in die Werk van Ingrid Jonker en Sylvia Plath. Mirror Images in the Work of Ingrid Jonker and Sylvia Plath/ Spieelbeelde in die Werk van Ingrid Jonker en Sylvia Plath.
2008
Metaphors of Pain: The Use of Metaphors in Trauma Narrative with Reference to Fugitive Pieces/Metafore van Pyn: Die Gebruik van Metafore in die Narratief van Trauma Met Verwysing Na Fugitive Pieces (Essay) Metaphors of Pain: The Use of Metaphors in Trauma Narrative with Reference to Fugitive Pieces/Metafore van Pyn: Die Gebruik van Metafore in die Narratief van Trauma Met Verwysing Na Fugitive Pieces (Essay)
2009
Identity, Difference and Healing: Reading Beloved Within the Context of John Caputo's Theory of Hermeneutics/Identiteit, Verskil en Heling/Heelwording: Belovedgelees Binne die Konteks van John Caputo Se Teorie Oor Hermeneutiek (Report) Identity, Difference and Healing: Reading Beloved Within the Context of John Caputo's Theory of Hermeneutics/Identiteit, Verskil en Heling/Heelwording: Belovedgelees Binne die Konteks van John Caputo Se Teorie Oor Hermeneutiek (Report)
2005
Crossing Lines: The Novels of Nadine Gordimer with a Particular Focus on Occasion for Loving and the Pickup (1)/Oorsteek van Grense: Die Romans van Nadine Gordimer Met die Fokus op Occasion for Loving en the Pickup. Crossing Lines: The Novels of Nadine Gordimer with a Particular Focus on Occasion for Loving and the Pickup (1)/Oorsteek van Grense: Die Romans van Nadine Gordimer Met die Fokus op Occasion for Loving en the Pickup.
2007
History, Memory and Reconciliation: Njabulo Ndebele's the Cry of Winnie Mandela and Pumla Gobodo-Madikizela's A Human Being Died That Night/Geskiedenis, Herinnering en Versoening: Njabulo Ndebele Se the Cry of Winnie Mandela en Pumla Gobodo-Madikizela Se A Human Being Died That Night. History, Memory and Reconciliation: Njabulo Ndebele's the Cry of Winnie Mandela and Pumla Gobodo-Madikizela's A Human Being Died That Night/Geskiedenis, Herinnering en Versoening: Njabulo Ndebele Se the Cry of Winnie Mandela en Pumla Gobodo-Madikizela Se A Human Being Died That Night.
2006
A Report on the Translation of Thirteen Jacques Brel Chansons Into Afrikaans/'N Verslag Oor die Vertaling van Dertien Jacques Brel-Chansons in Afrikaans (Essay) A Report on the Translation of Thirteen Jacques Brel Chansons Into Afrikaans/'N Verslag Oor die Vertaling van Dertien Jacques Brel-Chansons in Afrikaans (Essay)
2009