Vasgekeer: En Ander Glimlag Stories Vasgekeer: En Ander Glimlag Stories

Vasgekeer: En Ander Glimlag Stories

    • € 2,99
    • € 2,99

Beschrijving uitgever

Egte Suid-Afrikaanse humor op sy beste!

Of jy steeds in SA is of dalk oorsee bly, daar’s niks lekkerder as 16 stories in Afrikaans om jou te laat ruk soos jy lag nie.

Inhoud:
“Vasgekeer!”“Waar Leeupan sy Naam Gekry het”“Drie Duiwels op ’n Draak”“Engel Gabriël se Koets”“Daan Droomland”“Dominee en die Aartappel”“Die Lang Wag by Spookdrif”“Lyf, Lyf, Staan Styf”“Blink Ben”“Om Vas, Vry en Bly te Kan Wees”“Die Antie by Toonbank 13”“Deksel vir ’n Skewe Pot”“Dis ’n Mielieplesier”“Oom Gert Grootpraat se Winter”“Om te Serve en te Protek”“Boesman se Selfoon”
Hierdie sal die eerste van vele Bennie Olivier bundels wees.

Moenie ons Engelse boeke misloop nie.

Met trots aangebied deur Crystal Lake Uitgewers

GENRE
Fictie en literatuur
UITGEGEVEN
2017
16 mei
TAAL
EN
Engels
LENGTE
76
Pagina's
UITGEVER
Crystal Lake Publishing
GROOTTE
880,5
kB

Meer boeken van Bennie Olivier