Bemark jouself aan vertaalagentskappe: ’n Praktiese gids vir vryskutvertalers Bemark jouself aan vertaalagentskappe: ’n Praktiese gids vir vryskutvertalers

Bemark jouself aan vertaalagentskappe: ’n Praktiese gids vir vryskutvertalers

    • 85,00 kr
    • 85,00 kr

Publisher Description

Vertaalagentskappe kan as die ruggraat van baie vertalers en hul vryskutondernemings beskou word. 'n Goeie agentskap kan jou 'n bestendige werkslading bied, wat jou die geleentheid gee om te vertaal terwyl die agentskap administratiewe take hanteer. Maar weens die vinnig veranderende vertaalbedryf moet jy weet hoe om goeie vertaalagentskappe te identifiseer, jouself aan hulle te bemark én hoe om doeltreffend saam met hulle te werk.

Bemark jouself aan vertaalagentskappe bied riglyne hoe om agentskappe te identifiseer wat die moeite werd is om by aansoek te doen, om kontak te maak, om op te volg, om van jou bemarkingspogings rekord te hou, en hoe om oor tariewe en betaalvoorwaardes te onderhandel. Die boek bevat ook 'n ekstra hoofstuk waarin werklike vrae deur lesers van die skrywer se blog beantwoord word.

GENRE
Business & Personal Finance
RELEASED
2021
26 October
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
80
Pages
PUBLISHER
Laetitia Sullivan
SIZE
3.8
MB

More Books by Corinne McKay & Laetitia Sullivan

How to Succeed as a Freelance Translator, Third Edition How to Succeed as a Freelance Translator, Third Edition
2016
Thoughts on Translation Thoughts on Translation
2013
How to Succeed as a Freelance Translator, Second Edition How to Succeed as a Freelance Translator, Second Edition
2012