Is Egipte in die hemel? Is Egipte in die hemel?

Is Egipte in die hemel‪?‬

    • 45,00 kr
    • 45,00 kr

Publisher Description

Die boek vat u op 'n voëlvlug deur die hemel. Wat het die skrywer gesien toe hy daar was? Is dit regtig so mooi soos wat almal dit vir 'n mens uitmaak om te wees? Is daar 'n Afrikaanse hemel, of praat almal Engels?

Dit maak nie saak wat jou vrae is nie, jou lewe sal nooit weer dieselfde wees as jy dit gesien het nie.
Hoe weet ek dit? Ondervinding, dit is al wat ek kan sê vir jou vandag. Lees maar lekker die storie van my lewe.

GENRE
Religion & Spirituality
RELEASED
2013
18 January
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
114
Pages
PUBLISHER
Louwrens Erasmus
SIZE
865.1
KB

More Books by Louwrens Erasmus