Katryn (Afrikaans Edition): Vrou van die Richtersveld [Wife of the Richtersveld] (Unabridged) Katryn (Afrikaans Edition): Vrou van die Richtersveld [Wife of the Richtersveld] (Unabridged)

Katryn (Afrikaans Edition): Vrou van die Richtersveld [Wife of the Richtersveld] (Unabridged‪)‬

    • $14.99

    • $14.99

Publisher Description

Hierdie aangrypende roman oor ’n ongeletterde Nama-vrou van die Richtersveld speel af in die 1950’s. Katryn Jonis word van moord aangekla, maar sy kom agter die pro deo advokaat glo nie in haar onskuld nie en besluit dan om haar eie verdediging in die hof te behartig. Die vindingryke en berekende wyse waarop die reguit en passievolle Katryn die waarheid uit die staat se getuies in die hof trek, boei die leser deurgaans. Daar is baie vrae: Wie het dan die moord gepleeg, en hoekom? Hoekom het Abraham Klink en sy familie die Jonis-familie deur die jare so getreiter? Want waar Katryn en Salmon ook al geboer en gewoon het op die walle van die Grootrivier - by Kortdoorn, by Grootderm - daar het die Klinke hulle op ’n slinkse manier skade berokken. Totdat Katryn op ’n dag gedryf word tot optrede met ’n vreeslike nadraai. Omring deur vyandige getuies veg sy vir haar lewe in ’n hof in Kaapstad. 

Please note: This audiobok is in Afrikaans.

GENRE
Fiction
NARRATOR
JN
Johan Nel
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
05:55
hr min
RELEASED
2019
3 June
PUBLISHER
Human & Rousseau
PRESENTED BY
Audible.com
SIZE
287.1
MB