Die Kringloop van die Lewe Die Kringloop van die Lewe

Die Kringloop van die Lewe

    • $5.99
    • $5.99

Publisher Description

Anke gaan werk op Ohama as 'n veearts. Sy ontmoet daar vir Stefan en hulle word goeie vriende. Dan word haar lewe op sy kop gegooi en kry sy met wilddiewe en stropers te doen en haar lewe is in gevaar. Wat is Dewald se plan met haar en wie is Marc wat ook onverwags in haar lewe verskyn. Anke leer op die harde manier dat die kringloop van die lewe haar op vreemde paaie lei voordat dit voltooi is.

GENRE
Romance
RELEASED
2018
26 June
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
176
Pages
PUBLISHER
Thea Sonnekus
SELLER
Draft2Digital, LLC
SIZE
187.1
KB

More Books by Thea Sonnekus

'n Gewigtige saak 'n Gewigtige saak
2020
Skoenlapper Liefde Skoenlapper Liefde
2018
Tussen die Vuur en As Tussen die Vuur en As
2018
Die Kolos se Kiekies Die Kolos se Kiekies
2018
Polvyntjie se Ridder Polvyntjie se Ridder
2018
Seenimf van Samui Seenimf van Samui
2018