Ek is VIGS-Mia Ek is VIGS-Mia

Ek is VIGS-Mia

    • USD 1.99
    • USD 1.99

Descripción editorial

Sy het die Sondagmiddag op haar bed gelê: ‘n amperse geraamte met ‘n intense verhaal. Ek het na haar gesit en luister. Soms gepraat, maar praat was meestal onnodig. Want hierdie stukkie mens – wel, dit wat nog van haar oor is – het baie gehad om te vertel. Sy het vertel van haar eerste man. Sy het vertel hoe sy HIV-positief geword het. Sy het vertel van die verwerping en vernedering waardeur sy moes stoei toe sy uitvind sy is positief. Sy het vertel en vertel… en nou is sy nie meer daar nie, maar haar lewensverhaal sal altyd met ons wees.

GÉNERO
Biografías y memorias
PUBLICADO
2020
22 de julio
IDIOMA
AF
Afrikáans
EXTENSIÓN
85
Páginas
EDITORIAL
Lana Hitge
VENDEDOR
Draft2Digital, LLC
TAMAÑO
134.8
KB