'Ek Sterf 'n Duisend Maal In Afrika' 'Ek Sterf 'n Duisend Maal In Afrika'

'Ek Sterf 'n Duisend Maal In Afrika‪'‬

    • USD 4.99
    • USD 4.99

Descripción editorial

As 'n seuntjie het ek aandagtig geluister na al die romantiese verhale van die olifantjagters, en van die waagmoed en dapperheid van die jagters op die spore van die ivoordraers...( stories soos myne) met die dood wat telkemale oor jou hare stryk. In drome het ek myself gesien in woude en woestyne, op die spore van die ivoordraers... agter die alleenloper buffel aan... gedroom van ongelooflike avonture. Het ek maar geweet hoe waar al my drome eendag sou word.

GÉNERO
Biografías y memorias
PUBLICADO
2014
9 de enero
IDIOMA
EN
Inglés
EXTENSIÓN
250
Páginas
EDITORIAL
AuthorHouse UK
VENDEDOR
AuthorHouse
TAMAÑO
12.6
MB