Skadustemme Skadustemme

Skadustemme

    • S/ 1.90
    • S/ 1.90

Descripción editorial

Bangmaakstories...

...deur François Bloemhof, Jaco Jacobs en vele meer.

Skadustemme, saamgestel deur Lelani Fourie, is Crystal Lake Publishing/Uitgewers se eerste Afrikaanse projek. Ons ‘n Suid-Afrikaanse uitgewer wat hoofsaaklik Engelse boeke wêreldwyd verkoop, en ons het gedink dis tyd om ook aan die internasionale Afrikaanse mark iets in Afrikaans aan te bied. Of jy steeds in SA is of dalk oorsee, daar’s niks lekkerder as ‘n paar bangmaakstories reg uit die hart van Suid-Afrika af nie. 

Inhoud:
Voorwoord deur Lelani Fourie “Bewyse” – François Bloemhof “Hond” – Douwlina du Plessis “Woud” – Fred Charly “Puin. Bloed. Vliegtuie wat in Vlamme Neerstort” – Jaco Jacobs “Informant van die Ander Kant” – Evert Louw “Balke toe” – Karen van Vuuren “Kira” – Martin Steyn “Die Man met die Cowboyhoed” – Bennie Olivier “Die Ding op die Dak” – Hanté du Toit
Met jou ondersteuning weet ons dat daar nog vele Afrikaanse boeke onder die Crystal Lake vaandel sal uitkom. Moenie ons Engelse boeke misloop nie. Ons gaan binnekort selfs in Italiaans publiseer. 

Met trots aangebied deur Crystal Lake Uitgewers – Stories uit die donkerste dieptes

GÉNERO
Ficción y literatura
PUBLICADO
2017
21 de abril
IDIOMA
AF
Afrikáans
EXTENSIÓN
88
Páginas
EDITORIAL
Crystal Lake Publishing
VENDEDOR
Draft2Digital, LLC
TAMAÑO
1.1
MB