Doodslied vir Duitsland Doodslied vir Duitsland

Doodslied vir Duitsland

    • 39,99 zł
    • 39,99 zł

Publisher Description

As 'n polisieman in Berlyn het inspekteur Bernie Günther reeds vroeg in die 1930's met boosheid kennis gemaak. Nou, in 1947, is die Tweede Wêreldoorlog verby en Bernie – 'n gesoute privaatspeurder – moet die moord op 'n Amerikaanse Nazi-jagter ondersoek. Maar daar is een gróót probleem: die vermeende moordenaar is een van Bernie se oudste vriende, 'n kollega uit sy Kripo-dae. Moet Bernie sy lojaliteit aan sy vriend bewys, of eerder seker maak dat reg en geregtigheid seëvier? Maar skuil daar nie dalk meer agter hierdie vreemde saak nie?

In Wene, 'n eens weelderige stad wat nou in puin lê na afloop van die oorlog, volg Bernie verskeie leidrade wat almal na een verdagte lei: 'n oud-Gestapo-hoof met 'n lys van wandade wat die vergrype van die oorlog na kinderspeletjies laat lyk … Doodslied vir Duitsland, die Afrikaanse vertaling van A German Requiem, is die laaste boek in Philip Kerr se Berlin Noir-trilogie, sy historiese speurreeks wat wêreldwyd 'n topverkoper is.

GENRE
Crime & Thrillers
RELEASED
2019
15 August
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
320
Pages
PUBLISHER
Jonathan Ball
PROVIDER INFO
Faber and Faber
SIZE
1.8
MB
The Berlin Noir Series The Berlin Noir Series
2017
Prussian Blue Prussian Blue
2017
Field Grey Field Grey
2010
Metropolis Metropolis
2019
Greeks Bearing Gifts Greeks Bearing Gifts
2018
The Other Side of Silence The Other Side of Silence
2016