Rockster Liefde Rockster Liefde

Rockster Liefde

    • 14,99 zł
    • 14,99 zł

Publisher Description

Boek beskrywing:

Toe haar verloofde haar 'n week voor hul troue met 'n "Liewe Katie"-brief vernietig het, het Kate Stillman nog steeds 'n belofte afgelê - dit sou 'n koue dag wees voordat sy 'n man iets meer as een nag gee. Vry van emosionele verstrengeling, skiet haar fotografieloopbaan die hoogte in, daar is af en toe 'n warm aand met ‘n mooi man, en haar hart is buite perke. Dit is die perfekte plan totdat 'n vakansie in Miami haar in Pieter Barrett se lewe bring.

Die slim en sexy kitaarspeler Pieter het Katie met boodskappe gepester sedert sy fotos van Pieter se musiek groep afgeneem het. Noudat hulle in die vlees herenig is, is daar meer as blote flirtasie. Hy wil haar hê. Nou. Katie gee toe aan hul bruisende aangetrokkenheid, en dink 'n rockster sal haar een-nag-reël waardeer. Maar Peter weier om by die een-nag-reël te bly. Hy rig 'n uitnodiging uit vir 'n tweede nag van pure passie, 'n aanbod wat te aanloklik is om te weier. Wanneer die tweede aand klaar is, leer Katie hoe goed haar een-nag-reël haar hart beskerm het. Tyd weg van Pieter laat haar net meer na hom verlang. Elke stomende, laataand-telefoonoproep laat haar wonder of sy weer kan liefhê. Maar wanneer Pieter terugkeer en haar vertroue getoets word, moet Katie haar verlede oorkom om te sien dat liefde op haar manier nooit die regte manier was nie.

GENRE
Romance
RELEASED
2022
19 October
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
146
Pages
PUBLISHER
Babelcube Inc.
PROVIDER INFO
Draft2Digital, LLC
SIZE
266
KB
Nie mogę ci się oprzeć Nie mogę ci się oprzeć
2020
Codziennie cię pragnę Codziennie cię pragnę
2020
Od wesela do wesela Od wesela do wesela
2020
Seksowna sąsiadka Seksowna sąsiadka
2020
Ryzykowny układ Ryzykowny układ
2020
Romans w świecie mody Romans w świecie mody
2020