Haal Jesus Uit Kersfees Haal Jesus Uit Kersfees

Haal Jesus Uit Kersfees

    • 6,99 €
    • 6,99 €

Publisher Description

Die boek Haal Jesus uit Kersfees handel oor ʼn tyd waarin ons as mens heidense gelowe vier in plaas van om God se feeste te vier soos Hy dit vir ons in Sy Woord uit een gesit het.

In die skryf van hierdie boek het daar ontsaglike baie tyd en ondervinding in gegaan en op die manier waarop hierdie boodskap spontaan, oorspronklik en met entoesiasties oorgedra word is ʼn seën tot die liggaam van Jesus Christus en dat Sy wil hier op aarde te laat gebeur en met volle vertroue dat dit sal plaas vind.

Kersfees is dit moontlik Godslastering? Op hierdie Kerstyd, dink ek dit is belangrik om te weet waar die wêreld aan hierdie kultuur gekom het van Kersfees en probeer verstaan waarom dit gebeur. Want hoekom verwag ons een spesifieke nag vir ʼn man om soos ʼn skelm deur ons koorsteen te kom en sodanig geskenke te los, sê God nie in Sy Woord hy wat nie deur die deur in kom is ʼn skelm nie? Die stryd om Christus in Kersfees te hou, is ‘n hartseer voorbeeld hiervan. Jy het waarskynlik gehoor van die frase “hou Christus in Kersfees,” óf by ʼn kerk byeenkoms hoe gaan ons Kersfees hierdie jaar vier, of ‘n Faceboek-muur blad of waar ook al. Dink daaroor. Wie is Jesus Christus werklik is Hy daai “jolly oldman in red clothing”? Of is Hy ons Skepper, die Seun van God.

Dink ‘n slag aan hierdie dinge!

Hoekom gee ons voor dat konyne eiers lê?

Hoekom leer ons, ons kinders oor Kersvader en konyne terwyl hulle klein en jonk is maar eendag wil ons hulle vertel dat Jesus nou in hulle plek bestaan. Dink ons kinders nie dat ons vir hulle ʼn leun oor Kersvader vertel het ons nou ook leuens verkondig oor Jesus!

GENRE
Religion & Spirituality
RELEASED
2020
24 August
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
517
Pages
PUBLISHER
Danie Gomes
SIZE
1.5
MB