Japtrap-braai Japtrap-braai

Japtrap-braai

    • 5,99 €
    • 5,99 €

Descrição da editora

<p>Die braai is sonder twyfel dié gunsteling-tydverdryf vir die meeste Suid-Afrikaners. Enige geleentheid – van geesbou tot ’n belangrike rugby-, sokker-, of krieketwedstryde, tot verjaardae en langnaweke, of net ’n blaaskans ná ’n uitputtende week – het nie ’n tweede uitnodiging nodig om familie en vriende vir ’n braai bymekaar te kry nie. As dit boonop moeiteloos, met die smaaklikste kos kan gebeur, is dit eenvoudig perfek.
Hilary Biler maak die voorbereiding van kos tydens ’n braai so eenvoudig moontlik. Sy gebruik toeganklike, eenvoudige resepte geskik vir drie soorte braaie – die Weber Q-gasbraai, die Weber-ketelbraai en die ingeboude houtskool/hout-braai. Die gasbraai is die maklikste om te bemeester. Al die inligting wat jy benodig, word in maklike, stap-vir-stap-instruksies weergegee.
Daar is meer as 100 resepte om van te kies en te keur – beesvleis, lamsvleis, varkvleis, hoender, vis, wildsvleis, vegetariese disse, slaaie en nageregte, elkeen met foto’s om jou eetlus aan te wakker. Al wat jy benodig, is jou voorskoot en ’n braaitang …</p>

GÉNERO
Culinária, gastronomia e vinho
LANÇADO
2012
4 de outubro
IDIOMA
AF
Africânder
PÁGINAS
160
EDITORA
Penguin Random House South Africa
INFORMAÇÕES DO FORNECEDOR
Random House Struik Pty Ltd
TAMANHO
12,4
MB
Fuss-free Braais: Poultry Fuss-free Braais: Poultry
2012
Fuss-free Braais: Fish and Seafood Fuss-free Braais: Fish and Seafood
2012
Fuss-Free Braais: Lamb Fuss-Free Braais: Lamb
2012
Fuss-Free Braais: Beef Fuss-Free Braais: Beef
2012
Fuss-free Braais Fuss-free Braais
2012
Great Meals Fast Great Meals Fast
2013