Sonde van die Vaders Sonde van die Vaders

Sonde van die Vaders

    • 3,49 €
    • 3,49 €

Descrição da editora

Op die oog af lyk dit asof die ontmoeting tussen Marco en Nicola maar bloot toevallig is. Maar is dit? Beide voel feitlik onmiddellik die aantrekking na mekaar, maar daar is 'n groot stuk seer in Nicola. Kan dit wees dat 'n onreg wat eeue gelede aan 'n jong meisie gedoen is, in die pad kan staan van hulle geluk? Sal dit vir Nicola moontlik wees om tot vergifnis te kom? Hierdie verhaal laat mens diep dink - is dit moontlik om verbintenisse te hê wat eeue later weer kan opvlam? Is dit moontlik om iemand te ontmoet waarmee mens duidelik alreeds 'n ver pad gestap het, iemand vir wie mens moontlik baie lief was?
Net vir oopkop lesers wat daarvan hou om buite die tradisionele te gaan!

GÉNERO
Romance
LANÇADO
2020
14 de setembro
IDIOMA
AF
Africânder
PÁGINAS
239
EDITORA
Ronél le Roux
TAMANHO
255
KB

Mais livros de Ronél le Roux

Wakanda, my liefste Wakanda, my liefste
2021
Emotional Intelligence and Sport Emotional Intelligence and Sport
2020
Self-transformation and fulfilment Overcome your Ego and get closer to God Self-transformation and fulfilment Overcome your Ego and get closer to God
2020