Ek was daar toe Hy aan die Kruis gehang het en ander verhale Ek was daar toe Hy aan die Kruis gehang het en ander verhale

Ek was daar toe Hy aan die Kruis gehang het en ander verhale

Descripción editorial

Ek onthou toe Hy by die heuwel aankom. Hy het lomp oor ‘n klip gestruikel en ek kon sien dat hy moeg tot die dood was. Ek het vorentoe gegaan om hom te probeer help, maar ‘n soldaat het my teruggestamp.
“Hy het na my opgekyk meneer. Ek onthou dit nog so goed. Sy oë was donker en sag. Nes sy stem. Moenie vrees nie, kyk dit is bloot liggaam – stof van hierdie aarde. Wat binne is, is wat saak maak. Dit het hy vir my gese.
“Ai meneer sy Sy hare was natgesweet en vuil. In sy baard het die bloed droog gekoek. Sy lyf was so oortrek van sweephale. Bloed en sand het aan die sweet gekleef. Sommige plekke op sy rug en bors was heel oopgekloof. Dit het aan my hart geruk - ek gun niemand soveel pyn nie. Wat ek nie kon verstaan nie, was dat sommige van sy vriende Hom die Messias noem. Waarom sou God dan toelaat dat die skepsels wat Hy gemaak het Hom so pynig? Lees nou verder aan hierdie verstommende verhaal van Sy liefde vir die mens

GÉNERO
Ficción y literatura
PUBLICADO
2017
28 de enero
IDIOMA
AF
Afrikáans
EXTENSIÓN
52
Páginas
EDITORIAL
Arnold Lacock
VENDEDOR
Draft2Digital, LLC
TAMAÑO
257.4
KB

Más libros de Arnold Lacock

Koms van die Elwe Koms van die Elwe
2017
Om 'n Vrou Lief te he Om 'n Vrou Lief te he
2016
Don Juan kry 'n Vryersles Don Juan kry 'n Vryersles
2016
Bridget and the Burglar Bridget and the Burglar
2016
Die liefde volgens Isabella Die liefde volgens Isabella
2016
Stemme: Voices Stemme: Voices
2016