Sasol Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika Sasol Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika
Sasol Eerste Veldgids

Sasol Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika

    • USD 3.99
    • USD 3.99

Publisher Description

<p>Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale, die jongste
toevoeging tot die gewilde Struik Nature-reeks, stel die
belangrikste en interessantste gesteentes en minerale van
ons geologies opwindende streek bekend.
Die gids beskryf 30 minerale en 18 belangrike soorte
gesteentes, met die klem op dié wat die bekendste of
algemeenste is. ’n Kort inleiding gee ’n oorsig van die
onderwerp; kleurryke foto’s van die gesteentes en minerale
sowel as van die besondere terrein waarin hulle voorkom, vul die
helder teks deurgaans aan en help met uitkenning in die veld.
Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale is ’n nuttige
hulpmiddel vir die aspirant-geoloog, weetgierige amateur, of
enigeen met ’n ontluikende belangstelling in Suider-Afrika se
unieke geologiese erfenis.</p>

GENRE
Science & Nature
RELEASED
2013
22 May
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
56
Pages
PUBLISHER
Penguin Random House South Africa
SELLER
Random House Struik Pty Ltd
SIZE
11.5
MB
Minerals & Gemstones of Southern Africa Minerals & Gemstones of Southern Africa
2022
Minerals & Crystals Minerals & Crystals
2021
Minerals & Gemstones of East Africa Minerals & Gemstones of East Africa
2019
Pocket Guide to Rocks & Minerals of Southern Africa Pocket Guide to Rocks & Minerals of Southern Africa
2015
Field Guide to Rocks & Minerals of Southern Africa Field Guide to Rocks & Minerals of Southern Africa
2011
Eerste Veldgids tot Edelstene van Suider Afrika Eerste Veldgids tot Edelstene van Suider Afrika
2013
Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika
2016
Sasol Eerste Veldgids tot Spinnekoppe en Skerpioene van Suider-Afrika Sasol Eerste Veldgids tot Spinnekoppe en Skerpioene van Suider-Afrika
2016
Sasol Eerste Veldgids tot Spore in die veld van Suider Afrika Sasol Eerste Veldgids tot Spore in die veld van Suider Afrika
2016
Sasol Eerste Veldgids tot Insekte van Suider-Afrika Sasol Eerste Veldgids tot Insekte van Suider-Afrika
2016
Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika
2016
Sasol Eerste Veldgids tot Roofvoëls van Suider-Afrika Sasol Eerste Veldgids tot Roofvoëls van Suider-Afrika
2016