



Anderkant die eerste Ster
Publisher Description
Liefdesverhale, kinderstories, rillers en verhale oor die Anglo Boereoorlog geskryf na k**e op die lewe en vele reise oor die aardbol.
Ook lewenssketse van ervaringe en dinge wat met ons gebeur en sal en kan gebeur.
Die meer as sewentig stories is flitsverhale en korter as 1000 woorde vir vinnig lees in 'n paar minute. Twee vollengte kortverhale is ingesluit.