Dans met die dood Dans met die dood

Dans met die dood

    • 39,00 kr
    • 39,00 kr

Utgivarens beskrivning

Dit klink of die dak van die Staatsteater in Pretoria lig soos die gehoor hande klap. Soos een man staan hulle op en klap hande. Hier en daar klink ‘n wolwefluit op. Die rede vir die oorweldigende applous is Retha Visser, die pragtige klein ballerina. Soos elke aand tevore, het sy die gehoor gaande met haar dans. Dit lyk kompleet of sy oor die vloer sweef. Met elke draai en swaai het haar swart, blink hare, vasgemaak in n bolla op haar kop, met sliertjies wat loshang, elke tree saamgedans. Nog nooit was daar iemand, enige ballerina, wat gehore so kon hipnotiseer met haar dans soos juis Retha Visser nie.

GENRE
Romantik
UTGIVEN
2016
17 september
SPRÅK
AF
Afrikaans
LÄNGD
140
Sidor
UTGIVARE
Malherbe Uitgewers
STORLEK
249,6
KB

Fler böcker av Joey Haywood

Anderkant die spoorlyn Anderkant die spoorlyn
2016
Kronkelpaaie van die lewe Kronkelpaaie van die lewe
2016
Die Wrede Werklikheid: 'n Lewe met 'n Kolon-Sakkie Die Wrede Werklikheid: 'n Lewe met 'n Kolon-Sakkie
2016