MOER MOER

MOER

    • 159,00 kr
    • 159,00 kr

Utgivarens beskrivning

Dis 'n roman oor die aftakeling wat vrou- en ma-wees op gees en lyf kerf. Daar is 'n ongewone, ontgogelde blik op swangerskap, ontdaan van blosende skoonheid, vreedsame afwagting en innige vervulling; eerder gekenmerk deur vrees, angstigheid en ongemak. Die bloedige slagveld van geboorte word ontstellend verwoord en daarna die allesoorheersende liefde vir die babas. Maar ook die onmoontlike gyselaarsituasie van 'n ongelukkige huwelik: "Om 'n ma te wees is onmenslik moeilik as jou gees gevlug het uit jou lyf." Dis ook die verhaal van die mooi vriendskap tussen 'n ma en stiefma. Kylie en Katrin word mekaar se weemoed.

GENRE
Skönlitteratur
UTGIVEN
2025
25 november
SPRÅK
AF
Afrikaans
LÄNGD
218
Sidor
UTGIVARE
Aristata Books
LEVERANTÖRS­UPPGIFTER
Draft2Digital, LLC
STORLEK
460,7
KB
Klein Konings Klein Konings
2025
Nerens Noordkaap SKOOLUIGAWE Nerens Noordkaap SKOOLUIGAWE
2025
Nerens Noordkaap Nerens Noordkaap
2025
Dan sien ons mekaar Dan sien ons mekaar
2025
Twee vir 'n stuiwer Twee vir 'n stuiwer
2025
Zeus van Wyngaardt en die Godin van Deemoed Zeus van Wyngaardt en die Godin van Deemoed
2025