Al wat tel (Unabridged) Al wat tel (Unabridged)

Al wat tel (Unabridged‪)‬

    • $6.99

    • $6.99

Publisher Description

Toe Ami hoor dat ’n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. Hoekom is die Valke op die misdaadtoneel? Was dit ’n sluipmoord? En wat is dit wat die speurder optel en in sy sak druk? Voor Ami hierdie raaisels kan oplos, kruis haar pad met dié van ’n Duitse joernalis, Marc Göttler wat bewerings van ’n ontstellende voorval in Mosambiek ondersoek. Is daar werklik ’n verband tussen die twee stories, soos Göttler vermoed?

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

GENRE
Mysteries & Thrillers
NARRATOR
RD
Roelien Daneel
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
10:40
hr min
RELEASED
2025
August 1
PUBLISHER
Tafelberg
PRESENTED BY
Audible.com
SIZE
383.2
MB