Eindspel [End Game] (Unabridged) Eindspel [End Game] (Unabridged)

Eindspel [End Game] (Unabridged‪)‬

    • 5.0 • 1 Rating
    • $11.99

    • $11.99

Publisher Description

Ellie hou van haar nuwe lewe op die platteland. Net wanneer sy nie kan slaap nie gaan sit sy in die spaarkamer, waar haar kaarte, diagramme en lyste opgeplak is. Êrens in die massa data is haar pa se moordenaar. Sy moet net hard genoeg soek. En intussen kan sy orrel speel in die kerk. Toe hulle kom vir haar, weet sy als was vir hiérdie dag. En dat sy sal moet uitvind wie haar soek, en waarom. 

Die lang wag is verby! Die vervolg op 2014 se Dubbelspel

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

GENRE
Mysteries & Thrillers
NARRATOR
SB
Susanne Beyers
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
13:06
hr min
RELEASED
2019
October 20
PUBLISHER
Tafelberg
PRESENTED BY
Audible.com
SIZE
522.5
MB