Sirkus [Circus] (Unabridged) Sirkus [Circus] (Unabridged)

Sirkus [Circus] (Unabridged‪)‬

    • 5.0 • 1 Rating
    • $10.99

    • $10.99

Publisher Description

Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien. Haar aktivis-pa het jare lank oorsee geld vir die Education Trust ingesamel, en nou staan die veiligheidspolisie op haar drumpel met 'n ultimatum. In Berlyn leer sy oorleef. Dis waar sy haar talent om messe te gooi vervolmaak, en waar sy Yasen Todorov ontmoet. Hier, weg van alles wat bekend is, leer Adriana dat mens oor alles kan onderhandel, ook jou onskuld.

Sirkus is Venter se vyfde roman—haar beste nog.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

GENRE
Mysteries & Thrillers
NARRATOR
CS
Cintaine Schutte
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
09:24
hr min
RELEASED
2022
December 1
PUBLISHER
Human & Rousseau
PRESENTED BY
Audible.com
SIZE
378.6
MB
Skarlaken [Scarlet] (Unabridged) Skarlaken [Scarlet] (Unabridged)
2021
Die verkeerde vrou [The Wrong Woman] (Unabridged) Die verkeerde vrou [The Wrong Woman] (Unabridged)
2023
Skoenlapper (Unabridged) Skoenlapper (Unabridged)
2025