Vloek [Swear] (Unabridged) Vloek [Swear] (Unabridged)

Vloek [Swear] (Unabridged‪)‬

    • $11.99

    • $11.99

Publisher Description

In Rudie se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster, ontmoet ons vir Carl Bester, gevalle oudspeurder. In Vloek is Carl terug. Hy kan na SA kom–sy bannelingstatus uitgewis, teen ’n prys. “Ons vergeet jou sondes in ruil vir ’n teenprestasie,” sê sy nuwe werkgewer. Hy moet ’n lykbesaaide saak van internasionale belang help ontrafel. Nou sal hy weer soos ’n volbloedspeurder moet redeneer om dié saak saam met ’n spul rookies op te los.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

GENRE
Mysteries & Thrillers
NARRATOR
AH
Anrich Herbst
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
10:37
hr min
RELEASED
2022
November 25
PUBLISHER
Queillerie
PRESENTED BY
Audible.com
SIZE
446.9
MB

Listeners Also Bought