Vlug [Flight] (Unabridged) Vlug [Flight] (Unabridged)

Vlug [Flight] (Unabridged‪)‬

    • 5.0 • 1 Rating
    • $12.99

    • $12.99

Publisher Description

Milla Roux is ’n veearts wat werk by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK. Spoedig begin die skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele Kongo ’n gevaargebied maak, en kort voor lank is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur vasgevang. Saam met drie klein sjimpansee-wesies slaan ’n gewonde Milla op die vlug, vergesel van die enigmatiese Graham Saunders van die organisasie Dokters sonder grense.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

GENRE
Fiction
NARRATOR
JC
Joanie Combrink
LANGUAGE
AF
Afrikaans
LENGTH
09:02
hr min
RELEASED
2022
October 1
PUBLISHER
Tafelberg
PRESENTED BY
Audible.com
SIZE
378.5
MB