Afrikaanse Gesegdes Deel 2 Afrikaanse Gesegdes Deel 2

Afrikaanse Gesegdes Deel 2

    • $2.99
    • $2.99

Publisher Description

Afrikaans is 'n taal wat ryk is aan gesegdes en vergelykings wat toepaslik is op omtrent enige situasie, maar nie baie mense ken die oorsprong van die gesegdes en vergelykings wat hulle op 'n daaglikse basis gebruik nie. Gesegdes soos "Die verlore seun kom huis toe" of "Nabot se wingerd".


Die boek is 'n skatkis vir alle taal, kultuur en geskiedenis liefhebbers, maar ook enige iemand wat net meer wil weet van die oorsprong van die Afrikaanse taal. Die boek skyn lig op die feit dat baie van die Afrikaanse gesegdes en vergelykings wat vandag nog in gebruik is hulle oorsprong het in die Bybel.


Daar is twee boeke in die reeks en elkeen wys vir 'n verskeidenheid gesegdes en vergelykings die betekins daarvan sowel as die teksverse in die Bybel waarin hulle voorkom.

  • GENRE
    Professional & Technical
    RELEASED
    2012
    July 29
    LANGUAGE
    NL
    Dutch
    LENGTH
    78
    Pages
    PUBLISHER
    Pierre Marais
    SELLER
    Pierre Marais 1288421508
    SIZE
    13.6
    MB
    Afrikaanse Gesegdes Afrikaanse Gesegdes
    2012
    THEY HAD THE FILE: What Happened After the Republic Received the Evidence THEY HAD THE FILE: What Happened After the Republic Received the Evidence
    2026
    SO I WROTE AGAIN: When the Witness Became the Problem SO I WROTE AGAIN: When the Witness Became the Problem
    2026
    INSIDER ACCOUNT: First-Person Testimony from Inside South African Power INSIDER ACCOUNT: First-Person Testimony from Inside South African Power
    2026